| Modulekode | OWT 410 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Media as leerbronne. Ontwikkeling en gebruik van media deur die leerder. Media en heelbreinleer, maksimering van meervoudige intelligensies, maksimering van potensiaal. Lae- en hoëvlaktegnologie. Multimedia-leerpakkette. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App